Du Toit Family Picnic

October ’16 | Summerveld | Durban

Ons het ‘n baie lekker fotosessie gehad saam met die Du Toit familie by Summerveld, net buite Durban. Mieke het die gras velde verken, en rond gehardloop saam met Pa. Mia, (Mieke se nuwe sussie) was ook so vriendelik en vol smiles tenspyte van die vrek koue wind. Daai blou ogies en dimples gaan nog harte laat smelt.

Die Du Toit familie het sulke mooi liefde vir mekaar. met ‘n papa wat sy drie poppe so mooi oppas.